Home

 

AANKONDIGING: Graad 12 Leermateriaal is nou GRATIS beskikbaar!

Dit is hier! Kyk onder die "Free Content" opsie. Dit is dieselfde inhoud as wat in die programme beskikbaar is. Module 1 se inhoud is in die proses om op die webblad gesit te word. Met die aanvang van die 2de kwartaal sal daardie leerinhoud ook op die webwerf gesit word.

Om voort te gaan om hierdie inhoud gratis beskikbaar te stel, vra ons dat u assebief die borge sal ondersteun. Die beste manier om ons te ondersteun is natuurlik om die program vir u rekenaar aan te koop. Daar is geen advertensies nie en geen internettoegang is nodig nie, omdat al die inligting op u rekenaar gestoor word. Met genoeg ondersteuning kan ons aanhou om hierdie diens te lewer en dalk uit te brei na Graad 11 en Graad 10 ook in die toekoms.

 

ANNOUNCEMENT: Grade 12 Learning Material now available for FREE!

It's here! The free learning content is available under the "Free Content" menu option. Once the Afrikaans content is on the webpage, the English content will follow. Module 2 content will be added early in the second quarter.

To continue offering this content for free, please support our sponsors. The best way to support us is by buying the program. It contains all the content ad does not have any adverts. Another benefit is that no internet connection is then required, as all content is stored locally on your computer. With enough support, we can continue offering the learning content for free. With enough support, the contet can be expanded to include Grades 11 and 10 as well.

Module 2 Inhoud

HOOFSTUK A: Evolusie van die mens


A.1    Menslike Evolusie
1.1. Die Hominidae se plek in die koninkryk van diere
1.2. Eienskappe wat die primate en mens deel
1.3. Kenmerke wat die mens onderskei van ander primate
1.4. Verandering in struktuur wat menslike evolusie kenmerk
-    Bipedalisme
-    Meer geronde en vergrote kranium (breinkas)
-    Platter gesig as gevolg van
-    redelike regaf voorkop (minder skuins)
-    kake wat minder prominent is (geen snoet)
-    beter ontwikkelde ken
-    Meer geronde kakebeen met veranderde dentasie
-    Toename in die grootte van die skelet
1.5. Progressiewe evolusie van aapagtig na mens
-   Aapagtige wesens
-    Hominiede: Die eerste ape op dieselfde ontwikkelingslyn as die mens
1.6 Australopithesene fossiele uit die Wieg van die Mens
1.6.1 Fossiele uit die wieg van die mens wat tot die menslike evolusie bygedra het.
1.6.2 Fossiele gevind in die Oos-Afrikaanse Skeurvallei wat lig werp op die menslike evolusie
1.7. Die  “Uit Afrika ” Hipotese
1.7.1 Hipothese: Die Oorsprong van die Mens
1.7.2 Bewyse wat die ” Uit Afrika ” Hipotese ondersteun
1.7.3 Homo erectus emigreer
A.2  Evolusie in die Teenwoordige Tyd
2.1    Voorbeelde van evolusie deur natuurlike seleksie is steeds besig om plaas te vind.
2.1.1    Die gebruik van DDT en die gevolglike  weerstandigheid daar teen deur insekte  kan aan hand van natuurlike seleksie verduidelik word.
2.1.2     Die ontwikkeling van weerstandige tuberkulose bakterieë (MDR en XDR) teen             antibiotika
2.1.3     Evolusie deur Natuurlike Seleksie tans
2.1.4     Micro-evolusie deur Natuurlike Seleksie
A.3     Die Oorsprong Debakel
HOOFSTUK B: LEWENSPROSESSE IN PLANTE EN DIERE
B.1 DIE REAKSIE VAN  PLANTE OP DIE OMGEWING(tweede  kwartaal)
1.1.    Plant hormone
1.1.1.    Ouksiene
•    die reaksie van saailinge oplig
•    vorming en rol in Geotropisme
•    vorming en rol in Fototropismes
1.1.2    Algmene funksies van plant hormone
1.2 Plant groeistowwe
1.2.1 Die gebruik van groeistowwe in die Landbou
2. Plant Verdedigings Meganismes

2.1 Chemiese Verdedigings Meganismes
B.2    DIE REAKSIE VAN DIERE OP DIE OMGEWING
B.2.1. Koördinasie
-   Hoe reageer diere
B.2.2 Senuwees, neurone en sinapse
-   Senuwee
-    Motoriese neurone
-    Motoriese, inter en sensoriese reurone
-    Sinaps
B.2.3 Die menslike senuweestelsel
a. Die sentrale senuweestelsel (SSS)
-    Brein
•    Die Voorkoms en Funksies van die serebrum
•    Voorkoms en Funksies van die Serebellum
•    Voorkoms en Funksies van die Medulla Oblongata

b.    Voorkoms en Funksies van die Rugmurg
•    Refleksboog en Refleksreaksie
B.2.4Die effek van sekere verdowingsmiddels op die sentrale –senuweestelsel
•    Dagga
•    heroïen
•    ecstasy
•    tik
o    Voorkoms en funksie van die perifere senuweestelsel
o    Voorkoms en funksie van die outonome senuweestelsel
o    Wanfunksionering van die Sentrale Senuweestelsel
•    Alzheimer se Siekte
B.2.2 Reseptore
o    Die menslike oog
-    Struktuur en funksie van die verskillende dele van die menslike oog
-    Funksies van die menslike oog kragtens:
•    vorming van die beeld (die rol van stafies en keeltjies)
•    stereoskopiese visie (binokulêre visie)
•    akkommodasie
•    pupil refleks/ pupil meganisme
-   Die aanpassings van die verskillende dele van die oog om bepaalde funksies te verrig
-   Die aard en behandeling ( brille en churirgie)) van die volgende defekte
•    bysiendheid
•    vêrsiendheid
•    astigmatisme
•    katarakte
o    Die menslike oor
o    Struktuur en funksie van die verskillende dele van die menslike oog
-    Struktuur en funksie van die verskillende dele van die menslike oog
o    Struktuur en funksie van die verskillende dele van die menslike oor
o    Funksies van die mensl;ike oor met betrekking tot;
-    Gehoor (insluitend die orgaan van Corti sonder verwysing na die struktuur)
-    Balans
o    Die aanpassings van die verskillende dele van die oor om hul fun kies te verrig
o    Die oorsaak en behandeling vir die volgende gehoor defekte
-    Middeloor infeksie (behandeling deur “grommets te gebruik)
-    Doofheid ( die gebruik van gehoorapparate en kogleêre oorplanting)
-    Die verband tussen gehoor defekte en spraak gebreke
-    Die gebruik van gebaretaal deur dowe persone
-    Die gesindheid met betrekking tot dowe en blinde persone
-    Die regte van dowe en blinde persone


B.2.3 Die menslike endokriene stelsel
o    Definisie van chemiese koördinasie
o    Die verskille tussen endokriene en eksokriene kliere
o    Kenmerke van hormone
-    organies-chemiese boodskappers
-    meestal proteïene
-    mag organe op verskeie spesifieke maniere affekteer en  sodoende ’n verskeidenheid aktiwiteite beheer (sien die invloed van adrenalien op die spesifieke aktiwiteite van verskillende organe)
-    hormone werk nie in isolasie nie maar dit vorm ’n integrale
sisteem
o    Die voorkoms en funksies van hormone wat deur die volgende endokriene kliere in die liggaam afgeskei word
•    hypothalamus (ADH)
•    hipofise (pituïtêre) (GH, TSH, FSH, LH., prolaktien)
•    byniere (adrenale) (adrenalien en aldosteroon)
•    pankreas/ eilandjies van Langer Hans (insulien en glukagon)
•    eierstokke (oestrogeen progesteroon)
•    testis (testosteroon)
•    tiroïed (tiroksien)
o    Negatiewe terugvoer
•    Die beginsel van negatiewe terugvoer
•    Negatiewe terugvoer meganisme deur TSDH en tiroksien as voorbeeld te gebruik
o    Oorsake, voorkoming, simptome en beheer van elkeen van folgende
•    Suikersiekte (diabetes)
•    Tiroïed versteurings
•    Groei versteurings
•    Onvrugbaarheid
D.1 Temperatuur regulering
D.1     Struktuur en funksie van die verskillende dele van die vel
D.2    Die noodsaaklikheid dat die liggaamstemperatuur in die mens gereguleer moet word
D.3    Die rol van elk van die volgende in temperatuur regulering
•    sweet
•    vaatverwyding
•    vaatvernouing
D.4     Aanpassings van dele van die vel vir termo regulering
D.5     Definisies van hipertermie en hipotermie
D.6    Voorkomende maatreëls vir hipertermie en hipotermie.
E. VOORTPLANTING
1     INLEIDING: WAT IS VOORTPLANTING
1.1 Ongeslagtelike Voortplanting
1.2 Geslagtelike Voortplanting
1.3 Voordele van ongeslagtelike voortplanting
1.4 Nadele van Ongeslagtelike voortplanting
1.5 Voordele van Geslagtelike voortplanting
1.6 Nadele van geslagtelike voortplanting
1.7 Ongeslagtelike Voortplanting en die Kweek van Plante
1.7.1 Voortplanting deur spore
1.7.2 Vegetatiewe voortplanting met blare
1.7.3 Vegetatiewe voortplanting met stingels
1.7.4 Vegetatiewe voortplanting met stingel stegies
1.7.5 Vegetatiewe voortplanting met stingel knolle
1.7.6 Vegetatiewe voortplanting met risome
1.7.7 Vegetatiewe Voortplanting met stolons
1.7.8 Vegetatiewe Voortplanting deur middel van Bolle en Kormusse
2.     DIE LEWENSIKLUS VAN PLANTE
2.1 die definiëring van terme:
•    Generasiewisseling
•    Diploïed en haploïed
2.2 Generasiewisseling: diagramme
•    Generasiewisseling in die lewensiklus van mos
•    Volledige Blom
•    Lewensiklus van ‘n blomplant
•    Generasiewisseling: Blom Plante
2.3    Vergelyk: Lewensiklusse van Mos en Blomplante

3.    BLOMME AS VOORTPLANTING STRUKTURE

3.1 Definisie van bestuiwing bestuiwing
•    Wind Bestuifde Blomme
•    Insek Bestuifde Blomme
•    Voël Bestuifde Blomme
3.2 Bevrugting
3.3 Sade en Vrugte
3.3.1 Die Belangrikheid van Sade
3.3.2 Die Belangrikheid van sade as ’n Bron van Voedsel
3.3.3 Die Gebruik van Saagbanke om Biodiversiteit te Handhaaf

4     DIE LEWENSIKLUS VAN INSEKTE
4.1 Metamorfose
4.1.1 Volledige Metamorfose
•    Voordele Verbonde aan Volledige Metamorfose
•    Nadele Verbonde aan Volledige Metamorfose

4.1.2 Onvolledige Metamorfose
•    Voordele Verbonde aan Onvolledige Metamorfose
•    Nadele Verbonde aan Onvolledige Metamorfose
•   
5.     DIE VERSKEIDENHEID VOORTPLANTING STRATEGIEË BY SOMMIGE  DIERE
5.1. Paringsgedrag
5.2 Uitwendige Bevrugting
5.3 Inwendige Bevrugting
5.4 Strategieë vir Embrioniese en Fetale ontwikkeling
5.4.1 Oviparie, vivipare, ovoviviparie
5.4.2 Die amniotiese eier
5.4.3 Vroegselfstandige en Altrisiële ontwikkeling by Voëls
5.4.4 Ouersorg
5.5 Die Oes van Eiers vir Menslike Gebruik

E. MENSLIKE VOORTPLANTING 
E.1 Inleiding
1.1 Lewensiklus van die Mens
1.2 Die rol van meiose en bevrugting
E.2 Struktuur van die Manlike en Vroulike voortplantings Organe van die mens
2.1 Die manlike voortplantingstelsel
2.1.1 Snit deur die Testis
2.1.2 Manlike Geslag buise
2.1.3 Funksies van geasosieerde geslag kliere
2.1.4 Puberteit (adolessensie)
2.1.5 Die Funksies van Testosteroon
2.2 Die vroulike voortplantingstelsel
2.2.1 Ligging en funksies van die ovaria
•    Identifiseer die volgende dele en hul funksies
-   fallopiese buise met eierselle en die funksies van elk
-   uterus en uteruswand  uitgevoer met die endometrium en die funksies van elk
-   vagina, die uitwendige opening, vulva en die funksies van elk
2.2.2    Puberteit (adolessensie)
2.2.3    Secondary female characteristics under the influence of oestrogen and progesterone

E.3 GAMETOGENESE
3.1 Definisies (gametogenese, spermatogenesis, oogenesis)
3.2 Spermatogenese
3.2.1 Struktuur van die Sperm
3.4 Oögenese
3.5  Struktuur van die menslike eiersel
E.4. OVULASIE EN MENSTRUASIE
4.1 Die Menstruele Siklus; Oorsig
4.1.1 Menstruele Siklus: Hormone
4.2 Menstruele Siklus
E.5.    BEVRUGTING EN INPLANTING
5.1     definisies: kopulasie en bevrugting
5.2     Ovulasie, plek van Bevrugting en inplanting
5.3     Negatiewe Terugvoer (die rol van oestrogeen en progesteroon om swangerskap te onderhou)
E.6    SWANGERSKAP
6.1     Identifikasie en funksies van die volgende dele van die ontwikkelende embrio;
•    Chorion en chorion villi
•    Amnion, amnion ruimte en amnion vloeistof
•    Naelstring (naelstring vene en arterie ingesluit)  en plasenta
6.2    Die drie stadiums van natuurlike geboorte
•    Kraam
•    Die uitbeweeg van die baba
•    Die uitbeweeg van die nageboorte

E.7    GEBOORTEBEPERKING
7.1 Geboortebeperking by Mense
7.2 Die Rol van die Verskillende Metodes van Geboortebeperking
7.2.1 Natuurlike Metodes van geboortebeperking
7.2 Chemiese Metodes van geboortebeperking
7.2.3 Meganiese Versperrings vir Geboortebeperking
7.2.4 Chirurgiese Metode van geboortebeperking.

E.8    SEKSUEEL OORDRAAGBARE SIEKTES
8.1    Oorsake, oordrag, simptome, behandeling en voorkoming
8.1.1 Sifilis
8.1.2 Gonorrhea

Voorbeeld van Inhoud: Afdeling A1

Instruksies:

  • Kliek net eenvoudig op die inhoud om aan te gaan - die inhoud rol nie vanself aan nie, sodat jy op jou eie tyd daardeur kan gaan.
  • Probeer al die opsies - mens kan byvoorbeeld die linker sypaneel wegsteek sodat die inhoud meer van die skerm vul. Jy kan oop op die inhoud teken deur van die potlood gebruik te maak.
  • Kliek op die nota ikoon om die notas vir die betrokke skyfie te sien. Eksamenriglyne en ander belangrike inigting is in die notas vervat.

 

Example of Content: Section A1

Instructions:

  • Just click in the main content window to advence the slides - slides do not advance on their own, to allow you enough time to study the content.
  • Try out all the navigation options - for example, one can hide the side panel on the left to have the content fill more of the screen. You can also write on the slide with the pencil.
  • Click on the "notes" icon to see the notes for the specific slide. Exam guidelines and other important details regarding the slide is visible in the slide notes.

 

 

2012

Great news! Module 1 for 2012 is now available! Here is the Index.

Click on the link below to download it:

 

--> DOWNLOAD <--


REMINDER: To download and try the application is 100% FREE! The application runs fully unlocked with all functionality enabled for 5 times. After the 5th time, one would need to register to have unlimited, full access. You can thus test it fully with absolutely no obligation or cost whatsoever.


New additions for the 2012 version includes:

  • A Glossary of Biological terms - you can even edit, add and delete any terms and definitions as you see fit.
  • A Revision Section - tests of random questions from a database are generated automatically. Great for reviewing the work content before tests and exams, or just to gauge your understanding of the work.
  • Only one version - In stead of having a Learner version and a Teacher version, there is now only one version with all functionality included.
  • Lower price - The price per Module has been reduced to R195.00 (but there are now 4 Modules per year in stead of the previous 3 Modules).

 

 

Uitstekende nuus! Module 1 vir 2012 is NOU beskikbaar!! Hier is die Inhoudsopgawe.

Kliek op die skakel hier onder om dit af te laai:


--> AFLAAI <--

 

NOTA: Om die program af te laai en te probeer is 100% GRATIS! Die program is ten volle ontsluit en ten volle funksioneel vir 5 keer se gebruik. Eers daarna sal u moet registreer vir verdere ongehinderde toegang. Die program kan dus ten volle uitgetoets en besigtig word met absoluut geen obligasie of onkoste.


Nuwe toevoegings vir die 2012 weergawe sluit in:

  • 'n Woordelys van Biologiese terme - jy kan selfs nuwe woorde byvoeg, bestaandes wysig en terme verwyder.
  • Hersieningstoetse - 'n toets word outomaties saamgestel uit 'n databasis van vrae. Dit is baie waardevol om jou kennis van die werk te toets en is wonderlike voorbereiding vir toetse en eksamens.
  • Slegs EEN weergawe - In plaas van 'n Leerder- EN Leerkragmodule is daar nou net een enkele module wat alle funsionaliteit insluit.
  • Verlaagde prys - Die prys per Module is verlaag na R195.00 (maar daar is nou 4 Modules per jaar in plaas van die vorige 3).

FORUM

Our DISCUSSION FORUM is now live! Please drop in and share your views, questions and feedback? Click HERE (The forum will be opened in a new Window).

Ons FORUM is nou op die lug! Kom maak asseblief 'n draai om jou opinie te deel of om vrae te vra en terugvoer te gee. Kliek HIER (Die Forum sal in 'n nuwe venster oopgemaak word).

 

INHOUD

Hier onder is die Inhoudsopgawe (slegs vir Module 1) van die leermateriaal wat in die Afrikaanse weergawe vervat word:

Module 1: Weefsels, Selle en Molekulere Studies

Afdeling A: DNA - Kode van lewe en RNA
A1 - Hersiening; Struktuur en Funksie van die Nukleus
A1.1 - Kernmembraan met PorieÎ
A1.2 - Funksies van die Kernmembraan
A1.3 - Chromosome (Chromatien)
A1.3.i - Die aard van Chromatien
A1.4 - Funksies van die Kernplasma en Chromosome
A1.5 - Terminologie
- DNA
- Geen
- Chromatien
- Chromosome
- Genoom
A2 - DNA (Struktuur, Kodering en Replisering)
A2.1 DNA (MolekulÍre Struktuur)
A2.2 Die Voorkoms van DNA
A2.3 Die geskiedenis en Ontsyfering van die struktuur
A2.4 Nukleotied-bindings en Dubbel-heliks
A2.5 Die Monomere van DNA
A2.6 Die Funksies van DNA
A2.7 DNA/DNS Replisering
A2.8 DNA Profiel (Genetiese vingerafdrukke)
A3 - RibonukleÔensuur (RNA)
A3.1 Voorkoms en funksies van mRNA en tRNA
A3.2 Die Struktuur van RNS
A3.3 Ooreenkomste en Verskille (DNA en RNA)
A4 - Proteien sintese
A4.1 Die rol van DNA en RNA in ProteÔen sintese
- DNA draai af en verloor sy heliks vorm
- DNA rits oop
- Een string word as ín GIETVORM gebruik om mRNA te vorm (transkripsie)
A4.2 tRNA Molekule
A4.3 Genetiese Kode van mRNA
A4.4 Translasie (RNA na proteÔen)
A4.5 Simulasie van ProteÔen kodering
A4.6 Vloeidiagram om ProteÔen sintese voor te stel
A5 - Geen Mutasies
A5.1 Definisie: Geen Mutasie
A5.2 Die aard van mutasies in DNA en RNA
- Puntmutasies
- Raamverskuiwingmutasies
A5.3 Puntmutasies
A5.4.i. Raamverskuiwing deur Invoeging
A5.4.ii Raamverskuiwing deur Weglating
A5.5 Die oorsake van Mutasies
A6 - DNA Volgordes
A6.1 Twee moontlike kriteria vir Klassifikasie

Afdeling B: Meiose
B1 - Chromosome
B1.1 Hersien Selstruktuur
B1.2 Chromosoom-struktuur
B1.3.Die getal chromosome
B1.4.Die verdubbeling van chromosome deur die replikasie van dna
B1.5. Verskille tussen: diploÔed/ haploÔed: somaties- en geslagselle
B1.6. Geslag chromosome (gonosome) en outosome (nie geslag chromosome)
B1.7. Homoloee (Bivalent) chromosome
B2 - Die Menslike Lewensiklus, Mitose en Meiose
B2.1 Hersiening van Mitose
B2.2 Oorsig Van Die Proses Van Meiose
B2.3 Definisie: Meiose
B2.4 Die plek van meiose in plante en diere
B2.5 Die sel-siklus van meiose
- Mikrograwe van Meiose in plantselle (Spoorvorming)
B2.6 Die belangrikheid van meiose
B2.7 Die verandering van chromosome tydens meiose
B2.8 Meiose I
- Diagram van oorkruising
B2.9 Meiose II
B3 - Gametogenese
B3.1 Gametogenese (produksie van geslagselle)
B3.2 Manlike geslag chromosome en meiose
B3.3 Vroulike Geslag chromosome en Meiose
B3.4 Geslag-chromosome
B3.5 Nie-Disjunksie
- Meiose I: Nie-Disjunksie
B3.6 Poliploidie
B3.7 Vergelyk mitose en meiose
B3.8 Die verskil tussen Mitose en Meiose

Afdeling C: Genetika
C1 - Inleiding
C1.1- Definisie van genetika
C1.2- Mendel: die vader van genetika
C2 - Die konsep van Erflikheid
C2.1 Definisies van die volgende konsepte van erflikheid
C2.1.1 Monohibriede kruisings
C2.1.2 Monohibriede Kruising: volledige dominasie; Tongrol
C2.1.3 Kruising: Suiwer telende roller en nie roller Volledige dominansie
C2.1.4 Kruising: van die eerste filiaal generasie (segregasie)
C2.1.5 Kruising: onvolledige dominansie
- Kruising: van F1 generasie met onvolledige dominansie
C2.1.6 Veelvuldige allele
C2.1.7 Poligenies (veelvuldige gene) erflikheid
C2.1.8 Geslag-gekoppelde eienskappe
C2.1.8.i. Hemofilie (Bloeier)
C2.1.8.ii. Kleurblindheid
C2.1.9 Kariotipe
C2.1.10 Genetiese Manipulasie en DNA tegnologie
C2.1.11 Die menslike genoom
C2.2 - Mutasies
C2.2.1 Chromosoom mutasies
-Delesie
-Insersie
-Inversie
-Translokasie
- Chromosoom abnormaliteite
C2.2.2 Die verskil tussen geen mutasies en chromosoom abnormaliteite
C2.2.3 Punt en raam verskuiwing mutasies
C2.2.4 Mutasies het variasie tot gevolg
- Sekelsel anemie
- Hemofilie
-Albinisme
-Natuurlike Seleksie
C3 - Genetiese probleme
C3.1 Genetiese probleme wat leerders moet kan oplos
-Volledige dominansie
-Onvolledige dominansie
-Ko dominansie
-Die oorerwing van geslag
-Oorerwing van geslags-gekoppelde eienskappe
C3.2 Interpretasie van stamboom diagramme
C3.2.i Stamboom diagram vir outosome dominante versteurings
C3.2.ii Outosomale resessiewe stamboom
C3.2.iii Stamboom: X-gekoppelde resessiewe versteuring
C3.2.iv Stamboom: probleme

Afdeling D: Genetiese Manipulasie
D - Genetiese manipulasie
D.1 Die belangrikheid van genetiese manipulasie
D.1.i Rekombinante DNA Tegnologie in die produksie van insulien
D.1.ii Die produksie van entstowwe deur die gebruik van DNA tegnologie
D.2 DNA tegnologie In landbou
D.3 `n Kort beskrywing van etiek en wetgewing
D.3.i Genetiese toetsing en berading
D.3.ii Genetiese Manipulasie
D.3.iii Kloning
D.4 Geloof, gesindheid en waardes met betrekking tot genetiese siektes

 

CONTENT

Below is the Index for all the content in Module 1 for 2012:

Module 1: Tissues, Cells and Molecular Studies


Section A: DNA - Code of Life and RNA
A1 - Revision: Structure and functions of the Nucleus
A1.1 - Nuclear envelope(membrane) with pores
A1.2 - Functions of the nuclear envelope
A1.3 - Chromosomes (Chromatin)
A1.3.i - The nature of Chromatin
A1.4 - Functions of the nucleoplasm and chromosomes
A1.5 - Terminology
- DNA
- Gene
- Chromosome
- Chromatin
- Genome
A2 - DNA (structure, coding and replication)
A2.1 DNA (Molecular Structure)
A2.2 Location of DNA
A2.3 History of the discovery of the structure of DNA
A2.4 Bonding of nucleotides and Double helix
A2.5 The building blocks (monomers) of DNA
A2.6 The functions of DNA
A2.7 DNA Replication
A2.8 DNA profiling (genetic finger printing)
A3 - Ribose nucleic acid (RNA)
A3.1 Location and functions of mRNA and tRNA
A3.2 The Structure of RNA
A3.3 Similarities and differences between DNA and RNA
A4 - Protein Synthesis
A4.1 The role of DNA and RNA in protein synthesis
- DNA unzip
- One DNA strand is used as a template to form mRNA (transcription)
A4.2 tRNA Molecule
A4.3 The genetic code of mRNA
A4.4 Translation (RNA to protein)
A4.5 Protein Coding Simulation
A4.6 Concept map (flow chart) to outline the process of protein synthesis
A5 - Gene Mutations
A5.1 Definition: Gene Mutations
A5.2 The nature of gene mutations
- Point Mutations
- Frame Shift mutations
A5.3 Point Mutations
A5.4.i. Frame shift by insertion
A5.4.ii Frame shift by deletion
A5.5 Factors That Cause Mutations
A6 - Sequencing of DNA
A6.1 Two possible criteria for classification

Section B: Meiosis
B1 - Chromosomes
B1.1 Revision: cell structure
B1.2 The structure of chromosomes
B1.3 The number of chromosomes
B1.4 Doubling of Chromosomes by replication
B1.5 The difference between: haploid and diploid sex and somatic cells
B1.6 Gonosomes (sex chromosomes) and autosomes (non-sexual)
B1.7 Homologous (bivalent) chromosomes
B2 - The Human Life Cycle, Mitoses and Meiosis
B2.1 Revision: Mitosis
B2.2 Overview: Meiosis
B2.3 Define meiosis
B2.4 The site of meiosis in plants and animals
B2.5 The Cell cycle of meiosis
- Microographs of meiosis in plants (Forming of spores)
B2.6 The importance of meiosis
B2.7 The process of meiosis
B2.8 Meiosis I
- Diagram of crossing over
B2.9 Meiosis II
B3 - Gametogenesis
B3.1 Gametogenesis (production of sex cells)
B3.2 The Male sex Chromosomes and Meiosis
B3.3 The Female sex Chromosomes and Meiosis
B3.4 Sex Chromosomes
B3.5 Non-disjunction
- Meiosis I: Non-disjunction
B3.6 polyploidy
B3.7 Comparison of mitosis and meiosis
B3.8 Differences between mitosis and meiosis

Section C: Genetics and Genetic Engineering
C1 - Introduction
C1.1 - Definition of Genetics
C1.2 - Mendel: the father of genetics
C2 - The concept of inheritance
C2.1 Definitions of the concepts of inheritance
C2.1.1 Monohybrid Crossing
C2.1.2 Monohybrid crossing: complete dominance, tongue rolling
C2.1.3 Crossing: True breeding roller and non roller
C2.1.4 Crossing: the first filial generation (segregation)
C2.1.5 Crossing: Incomplete dominance
- Incomplete dominance; Crossing F1 generation
C2.1.6 Multiple Alleles
C2.1.7 Polygenic (multiple Genes) inheritance
C2.1.8 Sex-linked characteristics
- Haemophilia
- Colour blindness
C2.1.9 Karyotype
C2.1.10 Genetic modification and DNA technology
C2.1.11 The human Genome
C2.2 - Mutations
C2.2.1 Chromosome aberration (mutations)
- Deletion
- Insertion
- Inversion
- Translocation
- Chromosome aberration or abnormalities
C2.2.2 The difference between gene mutation and chromosomal aberration
C2.2.3 Point and frame shift Mutations
C2.2.4 Mutations introduce variation
- Sickle cell anaemia
- Haemophilia
- Albinism
- Natural selection
C3 - Genetic problems
C3.1 Genetic problems learners should be able to solve
- Problem 1: Homozygous dominant X homozygous recessive
- Problem 2: Complete dominance
- Problem 3: Incomplete dominance
- Problem 4: Colour blindness
- Problem 5: Inheritance of sex
- Problem 6: Blood groups
C3.2 Pedigree charts
C3.2.i Pedigree chart for dominant disorders
C3.2.ii Autosomal recessive pedigree chart
C3.2.iii Pedigree chart: X-linked recessive disorders
C3.2.iv Pedigree charts: problems

Section D: Genetic engineering
D - Genetic engineering
D.1 The importance of genetic engineering
D.1.i Recombinant DNA technology in the production of insulin
D.1.ii The production of vaccines by means of DNA technology
D.2 Genetic engineering In agriculture
D.3 A Brief description of, and Ethics & legislation around..
D.3.i Genetic testing and counseling
D.3.ii Selective breeding
D.3.iii Cloning
D.4 Belief, attitudes and values concerning genetic diseases